Views & Reviews‎ > ‎

Zelda Prinsloo

(Afrikaans)


Liefste Jacci,


Dit is Zelda hier.  Jammer, ek laat nou eers van my hoor.  Ek mis jou al klaar!


Baie,baie dankie vir al die reelings wat jy getref het, nie eers te praat van die aande wat jy tot laat admin moes doen.


Jys n pragtige mens van binne en buite.  Dankie vir al jou liefde,omgee en die saam swem in die Rooi see.


Blessings,


Zelda Prinsloo

(Sunday 30 June 2013)