(Afrikaans)
My hoogtepunte van die toer was beslus die rustigheid van die See van Galilea, Masada, Jesus se graf en natuurlik Jerusalem.
Ek het die toer spesifiek baie geniet omdat dit 'n lekker klein groepie was. Ons kon met gemak rondbeweeg, sonder om mekaar te verloor. Ons kon ook mekaar goed leer ken en het beslus vriendskappe gesmee.
Live the Land tours word hoog aanbeveel. Jacci Peter, die toer leier, doen deeglik haar huiswerk en alles loop baie glad. As gas op haar toer, het ek heeltyd op my gemak gevoel, wetende sy het die lysels.
Dit is 'n kans van 'n leeftyd, moet dit nie misloop nie!!!
Lovies
Leilah Cilliers
(Saturday 30 May 2015)