Annette Matthee

(Afrikaans)


Hi Jacci


Nogmaals baie dankie vir jou aandeel in hierdie ongelooflike leersame toer


Dit was 'n FEES TOER


Ek spaar vir 'n volgende keer


Hoop jy het 'n vrolike-lekker-lag dag


Shalom

Annette

(Sunday 30 June 2013)