(Afrikaans) Jacci baie dankie vir jou spesiale leiding en aandag vir elkeen in die groep na Israel. Dit was absoluut wonderlik en geseend gewees. Israel sal altyd deel van my hart wees. Dankie vir die saam dans. Hoop en glo ons gaan dit weer doen. Prys die Here. Hy is goed! Shalom….. Beulah (Sunday 13 June 2013) |