(Afrikaans) Hi Jacci, Ek is ook opgewonde om al die foto’s te sien van die 9 ekstra daggies. Dit was regtig ‘n asemrowende tyd wat ek veraltyd sal koester. Almal is mal oor my ring, ek is so bly ek het besluit om hom te koop, ietsie wat ek elke dag van Israel saam met my dra. Hoop julle geniet nog die lekker warm weer, dis baie koud in Johannesburg en ek mis die son! Groete, Cherandi (Sunday 30 June 2013) |