Views & Reviews‎ > ‎

Belinda Duvenage

(Afrikaans)


Hallo Jacci,


hoop dit gaan nog goed? Ons mis julle baie.


Baie dankie weereens vir die wonderlike geleentheid om die toer mee te kon maak, dit was voorwaar 'n Geestelike geseënde voorreg gewees.


Groete daar in Israel!


Liefdetjies  

Belinda Duvenage

(Sunday 30 June 2013)